En die lot vir die ooste het op Selémja geval; ook vir sy seun Sagaría, wat ’n verstandige raadgewer was, het hulle die lot gewerp; en sy lot het uitgekom vir die noorde;