1 Kronieke 24:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid saam met Sadok, uit die seuns van Eleásar, en Ahiméleg, uit die seuns van Ítamar, het hulle volgens hulle amp in hul diens ingedeel.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-8