1 Kronieke 24:12-17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. die elfde vir Éljasib, die twaalfde vir Jakim,

13. die dertiende vir Huppa, die veertiende vir Jesébeab,

14. die vyftiende vir Bilga, die sestiende vir Immer,

15. die sewentiende vir Hesir, die agttiende vir Happísses,

16. die negentiende vir Petágja, die twintigste vir Eségiël,

17. die een-en-twintigste vir Jagin, die twee-en-twintigste vir Gamul,

1 Kronieke 24