1 Kronieke 22:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het bevel gegee om die vreemdelinge wat in die land van Israel was, te versamel, en hy het klipkappers aangestel om gekapte klippe reg te slaan om die huis van God te bou.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-4