1 Kronieke 21:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Joab het die getal van die volkstelling aan Dawid gegee; en die hele Israel was elfhonderdduisend man wat die swaard uittrek, en Juda vierhonderd-en-sewentigduisend man wat die swaard uittrek.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:1-6