1 Kronieke 21:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ornan sê vir Dawid: Neem dit vir u, en laat my heer die koning doen wat goed is in sy oë; kyk, ek gee die beeste as brandoffers en die sleë as hout en die koring as ’n spysoffer; ek gee dit alles.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:21-24