1 Kronieke 21:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Ornan hom omdraai, sien hy die engel; en sy vier seuns wat by hom was, het hulle weggesteek; Ornan het naamlik koring gedors.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:18-29