1 Kronieke 21:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop gee die engel van die Here bevel aan Gad om aan Dawid te sê dat Dawid moet opgaan om vir die Here ’n altaar op te rig op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:13-24