1 Kronieke 20:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was weer oorlog by Gat, en daar was ’n baie lang man met ses vingers aan elke hand en voet, vier-en-twintig; en hy was ook ’n afstammeling van die Refaïete.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-8