1 Kronieke 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Karmi was: Agar, wat Israel in die ongeluk gestort het deurdat hy hom vergryp het aan die bangoed.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:5-12