1 Kronieke 19:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Ammon het uitgetrek en hulle in slagorde opgestel by die ingang van die stad, terwyl die konings wat gekom het, afsonderlik in die veld was.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-15