1 Kronieke 19:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het vir hulle twee-en-dertigduisend waens gehuur, en die koning van Máäga met sy manskappe; en hulle het gekom en voor Medéba laer opgeslaan; ook die kinders van Ammon het saamgekom uit hulle stede om oorlog te voer.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:5-10