1 Kronieke 19:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle heengegaan het en van Dawid aangaande die manne berig gebring is, stuur hy bodes om hulle te ontmoet, want die manne was baie skaam; en die koning het gesê: Bly in Jérigo totdat julle baard weer gegroei het; kom dan terug.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:4-13