1 Kronieke 19:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Joab en die manskappe wat by hom was, nader gekom vir die geveg voor die Arameërs, en hulle het vir hom gevlug.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:5-19