1 Kronieke 18:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit het koning Dawid ook aan die Here geheilig saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies geneem het, van die Edomiete en van die Moabiete en van die kinders van Ammon en van die Filistyne en van die Amalekiete.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:9-16