1 Kronieke 17:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as jou dae vol is om heen te gaan saam met jou vaders, sal Ek jou nakomeling wat uit jou seuns sal wees, laat optree en sy koningskap bevestig.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:1-19