1 Kronieke 16:6-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

6. en Benája en Jahásiël, die priesters, gedurigdeur met trompette voor die verbondsark van God.

7. OP dieselfde dag, toe vir die eerste maal, het Dawid aan Asaf en sy broers opgedra om „loof die Here” te sing.

8. Loof die Here, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend!

9. Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders.

1 Kronieke 16