1 Kronieke 16:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en by hulle, Heman en Jedútun, was trompette en simbale vir die musikante en instrumente vir die liedere tot eer van God; maar die seuns van Jedútun was by die poort.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:36-43