1 Kronieke 16:22-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie. Sing tot eer van die Here, o ganse aarde!