1 Kronieke 16:17-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. wat Hy ook vir Jakob as insetting bekragtig het, vir Israel as ’n ewige verbond,

18. met die woorde: Ek sal aan jou die land Kanaän gee, julle afgemete erfdeel.

19. Toe julle min mense was, min en vreemdelinge daarin,

20. en hulle getrek het van nasie tot nasie, en van die een koninkryk na die ander volk,

1 Kronieke 16