1 Kronieke 15:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het ’n mantel van fyn linne aangehad, ook al die Leviete wat die ark gedra het, en die sangers en Kenánja, die owerste oor die voordrag van die sangers; en Dawid het ’n linneskouerkleed aangehad.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:21-29