1 Kronieke 15:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Dawid: Niemand mag die ark van God dra nie, behalwe die Leviete; want die Here het hulle uitverkies om die ark van God te dra en om Hom tot in ewigheid te dien.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:1-7