1 Kronieke 14:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die Filistyne hoor dat Dawid as koning oor die hele Israel gesalf was, het al die Filistyne opgetrek om Dawid te soek. Toe Dawid dit hoor, het hy teen hulle uitgetrek.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:4-10