1 Kronieke 14:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as jy ’n geruis van voetstappe in die toppe van die balsembosse hoor, trek dan uit vir die geveg, want God het voor jou uitgetrek om die leër van die Filistyne te verslaan.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:14-17