1 Kronieke 14:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Dawid God geraadpleeg en gesê: Sal ek optrek teen die Filistyne, en sal U hulle in my hand gee? En die Here het aan hom gesê: Trek op, en Ek sal hulle in jou hand gee.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:4-17