1 Kronieke 13:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het Dawid met die hele Israel opgetrek na Báäla, na Kirjat-Jeárim wat aan Juda behoort, om daarvandaan op te bring die ark van God die Here wat op die gérubs troon, waaroor die Naam uitgeroep is.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:3-8