1 Kronieke 12:7-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. en Joëla en Sebádja, die seuns van Jeróham, uit Gedor.

8. Ook van die Gadiete het hulle afgeskei na Dawid, na die bergvesting in die woestyn, dapper manne, krygsmanne in die oorlog, toegerus met skild en spies, en hulle gesigte was leeugesigte en hulle was vinnig soos gemsbokke op die berge:

9. Eser, die hoof, Obádja, die tweede, Elíab, die derde;

1 Kronieke 12