1 Kronieke 12:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en van oorkant die Jordaan af, van die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse, honderd-en-twintigduisend met allerhande wapens vir krygsdiens.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:30-40