1 Kronieke 12:25-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

25. van die seuns van Símeon, dapper helde vir krygsdiens, seweduisend-eenhonderd;

26. van die seuns van Levi, vierduisend-seshonderd;

27. en Jehójada, die bevelhebber van die Aäroniete, en saam met hom drieduisend-sewehonderd;

1 Kronieke 12