1 Kronieke 11:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het gesê: Elkeen wat eerste die Jebusiet verslaan, sal ’n hoof en ’n owerste word. Toe het Joab, die seun van Serúja, die eerste opgeklim en ’n hoof geword.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-9