1 Kronieke 11:44-47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

44. Ussía, die Asteratiet; Sama en Jeï-el, die seuns van Hotam, die Ároëriet;

45. Jedíael, die seun van Simri; en Joha, sy broer, die Tisiet;

46. Éliël van Maháwim en Jeríbai en Josáwja, die seuns van Elnáäm; en Jitma, die Moabiet:

47. Éliël en Obed en Jaäsiël van Mesobája.

1 Kronieke 11