1 Kronieke 11:41-47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

41. Uría, die Hetiet; Sabad, die seun van Aglai;

42. Adína, die seun van Sisa, die Rubeniet, ’n hoof van die Rubeniete, en saam met hom was dertig;

43. Hanan, die seun van Máäga; en Jósafat, die Mitniet;

44. Ussía, die Asteratiet; Sama en Jeï-el, die seuns van Hotam, die Ároëriet;

45. Jedíael, die seun van Simri; en Joha, sy broer, die Tisiet;

46. Éliël van Maháwim en Jeríbai en Josáwja, die seuns van Elnáäm; en Jitma, die Moabiet:

47. Éliël en Obed en Jaäsiël van Mesobája.

1 Kronieke 11