1 Kronieke 11:36-40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

36. Hefer, die Megeratiet; Ahía, die Peloniet;

37. Hesro, die Karmeliet; Náärai, die seun van Ésbai;

38. Joël, die broer van Natan; Mibhar, die seun van Hagri;

39. Selek, die Ammoniet; Nágrai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Serúja;

40. Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet;

1 Kronieke 11