1 Kronieke 11:33-38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

33. Asmáwet, die Baharumiet; Éljagba, die Saälboniet.

34. Die seuns van Hasem, die Gisoniet, was: Jónatan, die seun van Sage, die Harariet;

35. Ahíam, die seun van Sagar, die Harariet; Elífal, die seun van Ur;

36. Hefer, die Megeratiet; Ahía, die Peloniet;

37. Hesro, die Karmeliet; Náärai, die seun van Ésbai;

38. Joël, die broer van Natan; Mibhar, die seun van Hagri;

1 Kronieke 11