1 Kronieke 11:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En drie van die dertig hoofde het afgetrek na die rots, na Dawid, na die spelonk van Adúllam terwyl die laer van die Filistyne in die dal Refáim gestaan het.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:9-24