1 Kronieke 11:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy was saam met Dawid by Pas-Dámmim toe die Filistyne daar bymekaar was om te veg; en daar was ’n stuk land vol gars, en die volk het vir die Filistyne gevlug.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:7-17