1 Kronieke 10:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul het aan sy wapendraer gesê: Trek jou swaard uit en deurboor my daarmee; anders kom hierdie onbesnedenes en dryf die spot met my. Maar sy wapendraer wou nie, omdat hy baie bevrees was. Daarop neem Saul die swaard en val daarin.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:1-13