1 Kronieke 10:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Filistyne het Saul en sy seuns agternagesit, en die Filistyne het Jónatan en Abinádab en Malkisúa, die seuns van Saul, gedood.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:1-3