1 Kronieke 1:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Ketúra, die byvrou van Abraham. Sy het gebaar: Simran en Joksan en Medan en Mídian en Jisbak en Suag. En die seuns van Joksan was Skeba en Dedan.

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:28-39