18. En Arpágsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
19. En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en sy broer se naam was Joktan.
20. En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag,
21. en Hadóram en Usal en Dikla,