11. En Misráim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en die Naftuhiete,
12. en die Patrusiete en Kasluhiete — waaruit die Filistyne voortgekom het — en die Kaftoriete.
13. En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
14. en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete,
15. en die Hewiete en Arkiete en Siniete,
16. en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete.
17. Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpágsad en Lud en Aram en Us en Hul en Geter en Meseg.