1 Korinthiërs 9:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.

1 Korinthiërs 9

1 Korinthiërs 9:21-27