1 Korinthiërs 9:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal.

1 Korinthiërs 9

1 Korinthiërs 9:14-27