1 Korinthiërs 9:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vir die wat sonder die wet is, soos een sonder wet — al is ek nie sonder die wet van God nie, maar onder die wet van Christus — om die wat sonder die wet is, te win;

1 Korinthiërs 9

1 Korinthiërs 9:11-26