1 Korinthiërs 8:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die kennis is egter nie in almal nie; maar sommige, nog altyd bewus van die afgod, eet dit as ’n afgodsoffer, en hulle gewete, wat swak is, word besoedel.

1 Korinthiërs 8

1 Korinthiërs 8:1-13