1 Korinthiërs 8:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar deur so teen die broeders te sondig en hulle gewete wat swak is, seer te maak, sondig julle teen Christus.

1 Korinthiërs 8

1 Korinthiërs 8:8-13