1 Korinthiërs 8:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig.

1 Korinthiërs 8

1 Korinthiërs 8:1-2