1 Korinthiërs 7:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die slaaf wat in die Here geroep is, is ’n vrygemaakte van die Here; so is ook hy wat as vryman geroep is, ’n slaaf van Christus.

1 Korinthiërs 7

1 Korinthiërs 7:19-29