1 Korinthiërs 7:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die ongelowige wil skei, laat hom skei. In sulke gevalle is die broeder of suster nie gebonde nie. Maar God het ons tot vrede geroep.

1 Korinthiërs 7

1 Korinthiërs 7:10-25