1 Korinthiërs 6:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Weet julle nie dat die heiliges die wêreld sal oordeel nie? En as die wêreld deur julle geoordeel word, is julle dan onbevoeg vir die geringste regsake?

1 Korinthiërs 6

1 Korinthiërs 6:1-6